Ons Pakette

Nie-Mediese Sorg Pakkette Saamgestel Net Vir U

packages-cog

Kies ‘n Pakket

Ons “pop- in” diens vorm deel van elke basiese pakket.

Kies Brons, Silwer, Goud of Platinum en bou u sleutel diens en addisionele dienste in u pakket.

Volg ons stap-vir-stap proses en ontvang u gratis kwotasie sonder verpligting

Dewcare Brons

R1,800/Maand
  • bronze
  • “Pop-in” diens twee maal per week
  • Een Sleutel Diens

Dewcare Silwer

R2,400/Maand
  • “Pop-in” diens drie keer per week
  • Een Sleutel Diens

Dewcare Platinum

R4,800/Maand
  • Daaglikse “Pop-In” dienste sewe maal per week
  • Een Sleutel Diens

Vind uit wat ons “Pop-In” dienste u aanbied: Lees Verder…

Ontdek hoe ons sleutel diens u kan help: Lees Verder…

Dewcare - Non-medical care services

Nie seker watter Pakket Te Kies Nie?

Skakel ons en ons sal u help – dis waarvoor Dewcare daar is!

Skakel Ons: 076 424 0927

Of stuur vir ons ‘n epos met u navraag:

Epos ons