Dewcare

Tree in verbinding met ons

E-Pos: mandie@dewcare.co.za
Tel: 076 424 0927

Facebook/dewcare.co.za

Dewcare nie-mediese sorg dienste

Posbus 728
Hermanus 7200
Wes Kaap
Suid Afrika

Mandie Kock
076 424 0927
mandie@dewcare.co.za

 

Dewcare - Non Medical Care Services

Woon u ver van u geliefde?

Of jy nou Oorsee woon of in ‘n ander provinsie woon, of die hele dag by die werk is, help dit om te weet dat u geliefde in die Hermanus gebied iemand naby het wat daar kan wees vir hulle – Dewcare Nie-Mediese Bejaardesorg Dienste Hermanus, Suid Afrika!

Ons werk in die Overberg, Wes-Kaap: Hermanus, Vermont, Onrus en omgewing.

Kontak Ons: 076 424 0927